Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Macsters

30 - Pretoria, Gauteng

Lojale Persoon, denker, hou van Jag en die Natuur, plaas die mense wat belangrik is vir my altyd eerste, hou van...

ESFJ

46 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Positiewe, giving, loving and caring .... Baie lewenslus en leef die lewe voluit! Totaal toegewyd oor alles wat...

petrus810

40 - Boksburg, Gauteng

leer my ken vir wie en wat ek is moed i mens verklein neer nie sien die beste uit die persoon

changez

46 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

eenvoudige mens.rustigheid.hou van natuur en die goed van die lewe en wil graag bou met iemand spesiaal daar buite

Sportster32

32 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is sportief, hou van die buite lewe en nuwe mense ontmoet en nuwe vriende maak. Hou baie van lees maar ook...

PieterQ141

27 - Pretoria, Gauteng

Ek hou daarvan om saam friende of familie te kyer, ek hou van die byte plaas lewe om net op n plaas te gaan loop...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog