Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Madeliefie_514

39 - Kempton Park, Gauteng

Ek is 'n geen pretensie tipe van persoon. My geloof, kinders en familie is vir my belangrik. Ek hou van lekker...

ConfidanteBestepal09

48 - Johannesburg, Gauteng

Skryf aan my dan kyk ons. Was al op hierdie site, is nou regtig nie lus on the verduidelik hoe pragtig, slim,...

BluJeansTa1k

42 - Alberton, Gauteng

Ek is gemaklik met myself, ek is oulik, intelligent, aanpasbaar, vol grappe en ek hou van lekker gesels en...

opsoeknaregteman

28 - Pretoria, Gauteng

Ek is ek, as jy belangstel kan jy my leer ken. Baie mense skryf klomp goed hier wat nie eens waar is nie. So as...

Bosnímf23

23 - Nelspruit, Mpumalanga

Ek hou van lag en is 'n bok vir sports. Ek is 'n positiewe persoon wat baie hou van die natuur, diere, reis en...

mags1981

36 - Vredenburg, Wes-Kaap

Ek is 32 jarige vrou met 2 kinders vir wie ek bitter lief is, ek is hardwerkend. my man is oorlede en ek is...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog