Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Lekeman_138

30 - Pretoria, Gauteng

Is eerlik en opreg. Soek iemand om die lewe mee te deel. Is altyd positief. Hou baie van vakansie hou.

Crebo_187

37 - Vrede, Vrystaat

Vriendelik, humoristiese persoon wat mal is oor die buitelewe. Hou van jag, visvang en nature walks. Nie groot...

Wim7209

45 - Bloemfontein, Vrystaat

Goeie mens innerlik liefde vol hou van social nie vol nonsens plein en plat pp die aarde hou van sport ook nie...

DansnadieHart

32 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is n baie positiwe mens wat hou van dans,musiek en net sommer lekker kuier en gesels. Ek is baie netjies op...

Sonvanger_777

38 - Secunda, Mpumalanga

Ek is n baie goeie person, baie liefdevol, stil aan die begin maar warm vinnig op. Hou van fliek, bikes, kerslig...

Mootboici

40 - Pretoria, Gauteng

Ek is n dood normale mens. Hou van kuier. Lekker kos maak. Dinge saam doen. Ek is n baie reguit persoon.

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog