Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Sokkie_Bokkie

42 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is n nederige mens hou van nuwe uitdagings en is baie lief vir dans.Ek is n liefdevolle persoon

weskusprinses

33 - Langebaan, Wes-Kaap

Ek het grootgeword in die weskus en is vandag nog woonagtig hier. Dit sal vir my lekker wees om vriende in ander...

grootogie

23 - Bethlehem, Vrystaat

ek het n baie opwindende persoonlikheid en pas maklik aan. ek hou van die buite lewe of net rustig wees. ek hou...

Supermamma34

34 - George, Wes-Kaap

Ek het n goue hart, fabulous persoonlikheid. Ek is baie verantwoordelik en neem die lewe ernstig op. Ek soek...

Roch0816

31 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is 'n enkel mamma met 'n pragtige dogtertjie. Ek is 'n liefdevolle mens wat baie omgee vir mense rondom my....

Rooi_146

37 - George, Wes-Kaap

Ek is n laydback girl wat lief is vir kamp en braai en reis! Hou nie baie van kosmaak nie..maar ek kan...hou van...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog