Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Wika_B

42 - Pretoria, Gauteng

Eie besigheid, baie besig, hou my uit die kwaad. Ek is n baie vriendelike slim man, hou van mense, en kan lekker...

Poolboy

36 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is uiatalende persoon met n warm hart en persoonlikheid. Ek spontaan en lojaal teen oor my friende en familie

Kicks71

45 - Alldays, Limpopo

Energieke boerseun wat hou van uitdagings. Sonder tierlantyntjies en fieterjasies, carpe diem. Niks so wonderlik...

Fanie222

26 - Pretoria, Gauteng

Rustige persoon, vriendelik, weet wat ek soek in die lewe, prioriteite is op die regte plek en kan mense maak...

SagteHande

40 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Het mooi maniere, kan lekker lag, vriendelik, behulpsaam. Lief vir mense en hou van goeie geseldkap. Lief vir...

fon7312

43 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is baie gemaklik en bevooreg om in die posisie te wees waarin ek myself bevind. Happy man means a happy women!!!

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog