Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Stoutgat1974

43 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n baie gemaklike mens met n goeie sin vir humor . Ek kom oor die weg met meeste mense.

GeluksvoŽl

42 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is n Godvreesende 42 jarige Afrikaanse blanke man wat hou van die buitelewe en rond reis en nuwe plekke...

Wika_B

41 - Pretoria, Gauteng

Eie besigheid, baie besig, hou my uit die kwaad. Ek is n baie vriendelike slim man, hou van mense, en kan lekker...

Warries

37 - Boksburg, Gauteng

Want ek het so baie liefde om te gee....Ek sal die vrou op my hande dra en haar n lewe van liefde en geluk gee...

klr650

41 - Vredenburg, Wes-Kaap

Opgewek en vrolik. Baie lewenslustig en het rooimiere. Geniet die buitelewe en gryp elke geleentheid aan om uit...

intelAr

29 - Pretoria, Gauteng

Snaaks, gesels lekker in kleiner groepe, buitelewe, natuur, avontuur, fiks bly, lees, musiek, sport, fietsry,...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog