Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Tiena101

49 - Sasolburg, Vrystaat

Christen. Stil rustige mens. Lief vir die natuur, plaas lewe, diere en die stilte. Geniet dit om te stap en...

Dawanda

44 - Bloemfontein, Vrystaat

My vriende se ek laat hul lekker lag met my pittige aanmerkings. Ek kan jou maklik laat lag maar is nie...

Plattelandmeisie_32

32 - Riversdal, Wes-Kaap

Ek is `n vriendelike, spontante diereliefhebber. Ek hou van die buitelewe en om saam met my geliefdes te braai...

Supermamma34

34 - George, Wes-Kaap

Ek het n goue hart, fabulous persoonlikheid. Ek is baie verantwoordelik en neem die lewe ernstig op. Ek soek...

Libra1973

43 - Centurion, Gauteng

Hou van mense, lief vir lag en kuier ... is baie aktief hou van gym en spin leef gesond, ... maar geniet ook so...

AnnieSloan

41 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Goeie humorsin, hou van gesels. Vriendelik, optimisties, lojaal deur dik en dun. Slim en avontuurlustig! Hou van...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog