Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

SexyDolphin

31 - Tulbagh, Wes-Kaap

Ek is 'n lieflike mens wat hou vandie wereld verken baie plat op die aarde en is baie eerlik en betroubaar

BlouoŽ73

47 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Eks still aan begin maar is n lag en half meeste van tye. Bly by my woord al het ek my foute ook.

Newguy_456

37 - Upington, Noord-Kaap

Ek weet nie wat ek op die site doen nie en nou moet ek nog vrae ook antw en as dit nie genoeg is nie moet dit 20...

vos450

39 - Krugersdorp, Gauteng

Baie rustige ou ...opsoek na iemand spesiaal.Hou van die bosveld .kamp.em saam vriende en familie te kuier. My...

BoogSkutter69

32 - Paarl, Wes-Kaap

Eks mal oor Kuns. Musiek. Diere en n leke drankie. passievol, lojaal en dra n vrou opmy hande. jou vriende sal...

Braam

48 - Pretoria, Gauteng

Ek is enkel en sou graag iemand wil ontmoed wat lekker kan gesels en die lewe kan geniet. Eerlikheid is baie...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek