Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Vlam_600

46 - Pretoria, Gauteng

Wil graag vriende wees met n warm sag ge-aarde persoon wat my passies en waardes deel...ek is mal oor...

kindersvandiewind

39 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is `n sagte mens met n klein hart. Ek gee om vir mense en gee elke dag my beste! My skepper en my kinders is...

Cis

46 - Springs, Gauteng

betroubaar, lojaal, eerlik, eerlik, eerlik, en oja.... eerlik. vriendelik, avontuurlustig. Avonture wat die...

Bittersweet

47 - Middelburg, Mpumalanga

Is 'n vriendelike mens en hou van mense, is nie 'n goeie alleen mens nie. Ek is baie lief vir die natuur en...

FieryFirefly

39 - Robertson, Wes-Kaap

'n Plaaskind in murg en been: ek is op my gelukkigste in die veld. Ek is avontuurlustig en totaal aan adrenalien...

grootogie

23 - Bethlehem, Vrystaat

ek het n baie opwindende persoonlikheid en pas maklik aan. ek hou van die buite lewe of net rustig wees. ek hou...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog