Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Yolliedw

46 - Centurion, Gauteng

Gemaklike persoon , hou van buitelewe, road trips, musiek, kreatief wees en probeer beste van elke oomblik maak....

Bokkababy

31 - Pretoria, Gauteng

Ek is nie grootpraterig oor mysel nie. Wat jy sien is wat jy kry. Ek glo n verhouding is 100% Van albei kante ,...

WaarIsDaaiDeksel

42 - Edenvale, Gauteng

Nou waar begin mens….ek is soos goeie rooi wyn...hou ouer ek word hoe beter word ek…...hehe...ok ernstig nou, ek...

Lielie0038

38 - Boksburg, Gauteng

Ek is n gemaklike mens Kom oor die weg met mense Kan die regte persoon gelukkig hou. Ek hou van die buite lewe...

Jojo_234

36 - Benoni, Gauteng

Caring... Looking for intelligent conversation. Perhaps finding my soulmate. No hookups... Have two wonderful...

Suikerbossie355

33 - Krugersdorp, Gauteng

Waarvan hou jy en waarvan hou jy nie? Ek is 'n moeilike persoon en weet wat ek in die lewe wil he

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek