Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Tauresm019

49 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek het n passie vir die lewe en is baie life vir my twee kids het 4 viervoetige kinders(Worsies) en is gaande...

Hansza

49 - Pretoria, Gauteng

Groot persoonlikheid, Opreg, Eerlikheid asook baie Beskermd oor wat belangrik is vir my. Hou van buite lewe,...

Geduldige

47 - Reitz, Vrystaat

Ek's n gawe Christen man opsoek na ware liefde en iemand om die lewe mee te kan deel en geniet!

soeknpasmaat

31 - Heidelberg, Gauteng

Ek is vriendelike, gemaklike mens. Hou van grappies maak maar ook ernstig wees. Braai en sport is my gunsteling...

WP_Sharkie

46 - Caledon, Wes-Kaap

Hou van buite lewe kamp en bosveld Fotografie/ Volley ball visvang/Hengel Lees Maak die lewe gemaklik vir...

DaarBuite

49 - Durban, KwaZulu-Natal

Ek is 'n plat op die aarde alleenloper wie leef vir my familie, honde en werk. Ek geniet tyd in die bos of op...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek