Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

PlaneJane99

38 - Pretoria, Gauteng

Mmm dit gaan interessant wees lol vir myself ook. Ek is 'n saggeaarde mens. Wil net gelukkig wees dit is so 'n...

Foxylady69

42 - Vredenburg, Wes-Kaap

Baie vriendelike mens en hou baie van die buite lewe en diere. Ek hou daarvan om elke dag voluit te lewe want...

bokkie_lief247

19 - Ventersburg, Vrystaat

Ek is n plain en plat meisie ek geniet die buite lewe baie en hou van plaas lewe..Ek is n sport vi als en hou...

PurpleRose143

41 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n dowe vrou, is ordentelik en is 'n Christen. Ek is saggeaard en stil van geaardheid. Ek is baie...

StefH

31 - Wellington, Wes-Kaap

Enkel ma van 'n 2 Jarige Seuntjie ,Ek Vat die Lewe soos dit kom - Ek is Baie Eerlik en Reguit . Hou van Goeie...

Rooi_146

37 - George, Wes-Kaap

Ek is n laydback girl wat lief is vir kamp en braai en reis! Hou nie baie van kosmaak nie..maar ek kan...hou van...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog