Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Soekende_Siel

41 - Pretoria, Gauteng

Ek is fun om saam mee te wees....ek kan beide kant van die draad leef....mmmhhh....wo nder wat dit beteken?? Wel...

PlainJane_03

38 - Kimberley, Noord-Kaap

Ek is n intelligente, vrolike mens met n goeie humorsin. Mal oor lag. Geniet my lewe. n Plaasmeisie in murg en...

LDiefie1

48 - Vereeniging, Gauteng

Ek is 'n kind van die Here, Hy kom eerste in my lewe, het 'n ekstroverte persoonlikheid, hou van lag, lekker...

Tans784

39 - Pretoria, Gauteng

Eks verseker FUN, hou van lag, drama vry, die bos( Maar nie kamp😉) lekker kos saam iemand maak en n...

GiggelBekkie

27 - Standerton, Mpumalanga

Ek hou daarvan om te lag, grappe te maak en die lewe te geniet. Altyd reg vir 'n iets opwindends. Ek is lief vir...

DoringRosie_160

33 - Pretoria, Gauteng

Ek het `n baie goeie sin vir humor, lief `n lekker kuier maar geniet one on one time ook en ou movies kyk. Hou...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog