Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Liefde_402

46 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is baie rustig, hou van gesels en lekker ontspan. Hou baie ddarvan om vrouens te bederf, vertroetel en aandag...

BerningG

27 - Roodepoort, Gauteng

Ek is n man van 26 wit en gay. Ek is baie oop mens en plat op die aarde, ek judge nie mense nie en verwag die...

JoligeJan

47 - Pretoria, Gauteng

Ek het hard gewerk, en is n eerlike opregte persoon en wil nou rustig raak en die lewe geniet met die perfekte...

Positief36

36 - Langebaan, Wes-Kaap

Ek hou van buitelug soos hiking, braai, kamp, kuier saam met vriende en familie...ek weet wat ek soek. Verder,...

Smiley007

44 - Pretoria, Gauteng

Ek is n baie sosiale mens wat baie lief vir mense en goeie geselskap. Baie positief en lief vir die Here. Ek het...

KemosabeRex

22 - Randburg, Gauteng

Ek is n eerlike en lojale man. Ek is ook baie "Straightforward" en "Blunt". My vriende sou my beskryf as n...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog