Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Sweetiepie29

48 - Roodepoort, Gauteng

Wel omdat ek dalk net die een kan wees... Ek is gemaklik met meeste mense en omstandighede, hou van koffie...

Pokkelkie

32 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is soms baie stil maar ook n bok vir sports. Waardes in die lewe is vir my baie belangrik. Dit vat my soms...

K1977

42 - Roodepoort, Gauteng

Gedroud?/kans vatters, bly weg! Ek is baie opreg, eerlik en liefdevol maar hou nie van mense wat dit misbruik...

appeltjie775

39 - Ceres, Wes-Kaap

Vriendelik, skaam, goeie sin vir humor, geniet goeie musiek, boeke en flieks, sosiale drinker, nie roker ,...

Peggy210

42 - Pretoria, Gauteng

Ek is opreg, het deurnis vir ander, eerlik en n sensitiewe siel. Moenie met my mors nie..... moenie onmoontlike...

Poprokkie123

45 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is mal oor visvang stap kamp die see dans braai kuier saam vriende en familie blomme en rugby en musiek. Is...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek