Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

MaakOnsSo

37 - Springbok, Noord-Kaap

Ek hou van lekker gesels en redeneer maar hou ook van boek lees en my eie ding doen. Ek geniet die rustige lewe...

Jesse37

34 - Sandton, Gauteng

Not somebody that is going to try and blow my own trumpet here. (A few extra words to make up 20)

Tippers

41 - Pretoria, Gauteng

Nuskierig en gretig om te geselsm met enige dame wat alleen is of geselskap soek van vriend, na moontlik meer as...

J3838

43 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n man met my hart op my skouer. What you see is what you get. Ek is n goeie pa, is meeste van die tyd...

gelukjagter

23 - Centurion, Gauteng

Want ek weet hoe om te stroop en onder andere weet ek ook hoe om ‘‘n trekker te ry. Ek het ook sal in die...

11jp11

30 - Thabazimbi, Limpopo

Om aleen by die huis te kom is nie meer lekker nie! Geselskap sal doen! Vriendskap sal ook doen vir eers!

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek