Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Lia1901

29 - Pretoria, Gauteng

Ek's n easy going tipe mens, ek's eerlik, opreg en lojaal. Ek hou van die buite lewe, en hou daarvan om nuwe...

Cis

46 - Springs, Gauteng

betroubaar, lojaal, eerlik, eerlik, eerlik, en oja.... eerlik. vriendelik, avontuurlustig. Avonture wat die...

BluJeansTa1k

42 - Alberton, Gauteng

Ek is gemaklik met myself, ek is oulik, intelligent, aanpasbaar, vol grappe en ek hou van lekker gesels en...

Nivia

33 - Alberton, Gauteng

Ek is 'n lewenslustige mens. Geniet kamp, diepsee visvang, en mal oor diere. Ek is 'n eerlike oop mens, wat...

TydisReg

37 - Nelspruit, Mpumalanga

Ek is 'n plat op die aarde vrou wat maklik oor die weg kom met mense. Ek hou van eerlike mense en ek is ook...

Boogskittertjie

46 - Pretoria, Gauteng

Eerlike girl wat nie kansvatters verdure nie. Mal oor Reis en nuwe plekke te ondek. Optimisties en goeie...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog