Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Yvettelom

49 - Wellington, Wes-Kaap

Ek dink nie jy sal spyt wees nie, ek soek maat om sommer net saam die lewe te geniet en iemand wat omgee vir my

Smiley777

40 - Kimberley, Noord-Kaap

I like to travel accompanied by good company..Independent ,Motivated,Trustwort hy,Committed,Positiv e,Genuine,...

Eljo

49 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Vat my soos ek is of los my - ek sal dieselfde van my kant af doen. Ek is eerlik ten ALLE opsigte oor ALLES. Ek...

Fliekflooi

48 - Boksburg, Gauteng

Ek is 'n ekstrovert wat die lewe geniet. Ek is lief vir dans, fliek en kuier. Ek het 'n baie goeie sin vir humor...

Tash08

27 - Kempton Park, Gauteng

Ek is plat op aarde vrou met n groot hart. Ek hou van om plekke te sien en te beleef. Ook nuwe goed te doen en...

Gattoo

37 - Kathu, Noord-Kaap

Hou van die goeie dinge in die lewe...reis, Lees, braai, sport...glo dat jy moet kan ewe hard werk as kuier.

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek