Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

chrisjan_050

39 - Malmesbury, Wes-Kaap

Ek hou van lekker gesels en uit gaan . Ek hou van boer met alles en hou van jag en vis vang ek hou van sports

Phil27

45 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Positiewe mens, warm, liefdevol, passievol, intelligent, gentleman, vlymskerp humorsin, squash, tennis,...

Liefde_402

46 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is baie rustig, hou van gesels en lekker ontspan. Hou baie ddarvan om vrouens te bederf, vertroetel en aandag...

Smiley007

44 - Pretoria, Gauteng

Ek is n baie sosiale mens wat baie lief vir mense en goeie geselskap. Baie positief en lief vir die Here. Ek het...

Vetpretman

40 - Vereeniging, Gauteng

Ek is ń man wat die lewe, lewe. Verslaaf aan die natuur en buitelewe. Vier Basset honde is op die stadium...

BerningG

27 - Roodepoort, Gauteng

Ek is n man van 26 wit en gay. Ek is baie oop mens en plat op die aarde, ek judge nie mense nie en verwag die...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog