Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Baieliefdevol

41 - Centurion, Gauteng

Liefdevolle, rustige, geduldige man. Lief vir buite wees. Hou van see en bos. Uitgaan of net by huis wees en n...

Phil27

45 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Positiewe mens, warm, liefdevol, passievol, intelligent, gentleman, vlymskerp humorsin, squash, tennis,...

chrisjan_050

39 - Malmesbury, Wes-Kaap

Ek hou van lekker gesels en uit gaan . Ek hou van boer met alles en hou van jag en vis vang ek hou van sports

StephannSaint

21 - Centurion, Gauteng

Ek is 'n jong man met 'n omgee hart, ek is opsoek na die regte meisie wat die klein dinge in die lewe sal...

Mad_Scientist101

25 - Pretoria, Gauteng

Ek is iemand wat meer aan ander dink as aan myself. Ek het 'n sagte hart en gee somtyds te vinnig om.

Hierisek_444

48 - Secunda, Mpumalanga

Ek is oop vir jou leer ken en ons te maak werk saam.Ek glo die Here moet deel wees van my lewe en God is my 1ste...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog