Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Crebo_187

37 - Vrede, Vrystaat

Vriendelik, humoristiese persoon wat mal is oor die buitelewe. Hou van jag, visvang en nature walks. Nie groot...

Waarheidsoeker

31 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Vader kom eerste. Geen moeite word ontsien nie. Romanties. Vlymskerp. Op my hande dra. Saam bid, lag, huil...

RONG0020

41 - Bloemfontein, Vrystaat

hou van die lewe en hou net daarvan om fun te he. sal sien waarheen dinge gaan voorheen toe. meskien is daar n...

Adriaanr

41 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek is n eerlike opregte eerbare ou , wat die woorde "Geluk saam iemand" nie ken nie. Ek is opsoek daarna.

Nogneteenkeer

39 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Alleen loper opsoek na iemand om die lewe mee te deel. Hou van braai en probeer graag nuwe dinge in die kombuis....

dietjoppie36

28 - Pretoria, Gauteng

is sag geaart met n baie klein hart,is liefde vol en glimlag altyd ek hou van die buite lewe en aktief tewees...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog