Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Karlien1234

45 - Rustenburg, Noord-Wes

Eks vriendelik, meng met almal, kan selfs braai.....maar hou daarvan om my ander helfde te sien braai. Ek nie...

Laatditleef

33 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is wie ek is en daarom aanvaar ek ander net soos hulle is. Niemand is perfek nie maar daar is altyd iemand...

NicoleneL143

36 - Sasolburg, Vrystaat

Ek is 36 'n 36 jarige enkel mamma wat liefde soek...en ek soek al lank...dalk op die verkeerde plekke...maar...

maanliggirl

36 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is n optimistiese lewenslustige mens wat die beste maak van alle situasies ek sien die blink kant van die...

4everinbluejeans

46 - Pretoria, Gauteng

Ek geniet die buitelewe, sosiaal verkeer saam met vriende, spontaan wees, met 'n goeie sin vir humor. Fotografie...

SaltySassy007

43 - George, Wes-Kaap

Jy vat NIE vir my spur toe NIE. Ek kan n braaibroodtjie maak. Ek hou van spontane oomblikke of dit n roomys op...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek