Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Dreamer550mcc

45 - Springs, Gauteng

Ek is n plat en plein boeremeiesie wat graag iemand soek om die lewe saam my te kan geniet Ek hou van visvang...

Baretta

45 - Hoedspruit, Limpopo

Ek is 'n hardwerkende enkel ouer. Hou van die buite lug, kamp, visvang en kuier saam vriende en failie. Hou nie...

VriendelikeRooikop

47 - Centurion, Gauteng

I love being good to people, give them attention and gifts. I need someone in my life that wants to be with me,...

huursoldaat

45 - Benoni, Gauteng

Ek is romanties,down to earth,eerlik,fun,hou van kamp,vakansies,dvd aande,piekniek,het goeie humorsin,like die...

DaarBuite

48 - Durban, KwaZulu-Natal

Ek is 'n plat op die aarde alleenloper wie leef vir my familie, honde en werk. Ek geniet tyd in die bos of op...

enthusiast2202

44 - Ceres, Wes-Kaap

ek is n vriendelike mens wat hou van avontuur en die buite lewe, ek is n gelowige mens en ek het 2 kinders...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog