Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Donderdag

Aanlyn: Gister

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiale Roker; Gereelde Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Down 2 earth. Plain Jane. Ekstrovert. Hou van kamp, braai en die buitelewe. Hou van lees en natuurlik net om simpel te wees en die lewe te geniet. En my seuns is deel v d pakket. Ek is baie reguit en eerlik, Plaaslewe is in my bloed kom van 'n baie klein dorpie en sal enige tyd weer op 'n plaas wil woon. Ek is nie hier vir enige iemand se seksuele fantasiŽ nie. So as jy dit dalk in gedagte het om op die eerste dag al in die bed te spring moet my asb nie kontak nie. Ek sal graag weer wil trou mits ek die regte persoon ontmoet. Ek soek nie 'n pa vir my seuns nie hulle het een. As jy nie v kinders hou ni of in n verhouding wil wees met iemand wat kinders het nie dan stel ek voor jy hou verby.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlikheid. Opregtheid. Ek wil na sy ma die enigste vrou in jou lewe wees. Moeni kom met bullshit. Ek haat konflik en jaloesie. Aanvaar my soos ek is. Hou v d buitelewe. Aanvaar my kinders as deel van my. Hanteer my met respek soos ek jou sal hanteer.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Reguit
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Sjinees; Soesji
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40
Boeke:
Fantasie; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Sepies; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Krieket; Motorsport; Rugby; Stoei; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Knaagdier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
VoŽl(s); Kat(te); Visse
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Flankering; Lang hare; Mag; Sarkasme; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol