Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Vrydag

Aanlyn: Vandag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Parow), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Ram
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 64
Sterreteken:
Ram; Bul; Kreef; Leeu; Maagd; Steenbok; Visse
Lengte:
158cm (5' 2.2") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Effens Grys; Grys; Wit; Geen (Bles); Effens Bles
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

God kom heel eerste en ek volg Sy gebooie na. My eerlikheid sal jou verras.
Lag baie, hou van lekker lag, sing en dans.
Country en ou kwaliteit musiek.
Altyd besig en doen al my werk self: Tuin, verf, herstelwerk, swem, kyk sport, stap myle teen die see.
Kook en bak graag.
Braai en is gesellig.
Lief vir diere, veral katte en het kat en hond.
DIY
Goeie luisteraar
Werk vanaf huis.
Tegnies aangelÍ.

Haar Ideale Pasmaat

Ons het alles in gemeen. Hy is ontsettend eerlik, gesond en energiek en sy hande staan vir niks verkeerd. Hy is finansieel onafhanklik.
Ek soek 'n sielsgenoot. Iemand met wie ek kan "kliek" en my gedagtes kan deel en saam lag oor die dinge van die lewe. Hou van tuinmaak, dans, musiek, rondry, bootry, visvang, swem, saam kosmaak, fliek, stap, lees, naaldwerk, diere, voŽls, braai, gesels, buitelug, ens.
Ongelukkig is 'n motorfiets nie op my prioriteitslys nie en deel ek nie graag daardie soort pret nie.
Persoonlike higiŽne uiters belangrik en daai groot boep is beslis nie sexy.
Ek hou van Mosselbaai of Wellington en sal nie omgee om daarnatoe te verhuis as ek moet.
No long distance or further than 400 km please and no bikers or truckers.
Dogs are not welcome in my bed, but my cat sometimes does take a chance. I'm not looking for a sex partner, I'm looking for a soul partner who I can trust and share my feelings with.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Lank; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; NaÔef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Swaar Metaal; Volk; World
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliek Kanale; Musiek Kanale; Nuus; Sepies; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Meditering; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaarprogrammering; Rondspeel op die Internet; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Gimnastiek; Kampering; Kegelbal; Krieket; Perdry; Roei; Rolbal; Rugby; Ski; Skietsport; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Visvang; VoŽlkyk; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Lang hare
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties