CallaABCCallaABC

CallaABC

55 – Pretoria (Moreletapark), Gauteng, Suid-Afrika

Hierdie POT sit sonder n deksel, en ek kan KOOK!! Wil iemand dalk proe??

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Saterdag

Aanlyn: Saterdag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Moreletapark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
159cm (5' 2.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Italiaans; Nederlands; Portugees
Ander Tale:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Frans; Italiaans
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiale Roker; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Mense ken my as n baie reguit mens. Ek is baie liefdevol en mededeelsaam. My groot passie is musiek (om te luister, en ie speel nie), maar ek wens ek kon. Ek is saggeaard en het n goeie sin vir humor. Ek lewe van dag tot dag en maak die beste uit elke dag, want wie weet, miskien is ek more nie meer hier nie. Ek hou nie van agterbaksheid en leuens nie. Wees eerlik, mens kan altyd n saak regstel met eerlikheid en mense vergewe, maar as daar leuens was, kan jy wel n vriendskap verloor. Ek is baie kunstig en kreatief, so wees gewaarsku, as jy lank genoeg stilstaan, mag jy dalk gegom of geverf word :-) My regte naam is Yvonne [geskrap] stuur vir my n boodskap.

Haar Ideale Pasmaat

Ek dink dit sal so lekker wees om n man te he wat sal toelaat dat ek hom grensloos bederf. Mans wat romanties is, is altyd vir my n voorkeur, en as hy werklik my hart wil steel sonder om tronk toe te gaan, moet hy vir my op ons eerste date n blommetjie gee (of n blommetjie wat my gunsteling kleur en blom is, of sommer net n malva of n veldblommetjie gepluk langs die pad), en hy moet netjies aangetrek wees) (n man in n blou jean en with hemp of t hemp, smelt my hart). Nou ja, nou weet julle manne :-) Dan, sal ek graag iemand wil ontmoet wat dieselfde belangstelling het as ek, bv Rock Musiek, Klassieke musiek, Live concerts, Ballet, Partykeer opera, tuinmaak, en sommer net saam cuddle op n bank en movies kyk.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ander
Haarstyl:
Kort
Persoonlikheid Eienskappe
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Duits; Frans; Grieks; Italiaans; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Klassiek; Latyns; Opera; Reggae; Rock
Boeke:
Gruwelverhale; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Musiek Kanale; Opvoedkundig
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Gedigte skryf; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Dans; Gimnastiek; Krieket; Pluimbal; Rugby
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans