Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 24 Oktober 2016

Aanlyn: 25 Oktober 2016

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Bul
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is maar skamerig en'n tipe van introvert. Maar as ek iemand eers leer ken kruip ek uit my dop en is 'n vriendin "for Life". My vriende is soos my familie en ons paaie loop baie na aan mekaar. Ek hou niks van mense wat vol pretensie is nie. Moenie aan my leuens vir die waarheid kom verkwansel nie. As ek jou uitvang kan jy weet ek sal in my lewe nooit weer met jou praat nie. Ek hou ook nie van mense wat agter my rug praat nie. As jy iets te se het se dit vir my. Mense sal se ek is baie naief maar ek glo in mense se opregtheid tot jy my verkeerd bewys. Hou van buitelewe, kamp, lees, handewerk ens.

Haar Ideale Pasmaat

My iedeale pasmaat moet godsdienstig (nie dweperig), liefdevol wees en baie lag. Hy moet ook lojaal wees en van die buitelewe hou. Wil saam met my pasmaat die goeie en slegte tye met baie lag deel. Die moment wat jy oneerlik is of "abusive" is die verhouding oor.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Krullerig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Inkopies; Lees; Naaldwerk
Sport:
Krieket; Rugby; Stap
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Skaam