Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 09 Desember 2016

Aanlyn: 2 weke gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Centurion), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Ram
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 201cm (6' 7.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Effens Bles
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n kind van God en dis baie belangrik vir my. Ek hou daarvan om iemand te bederf. Ek verkies om eerder 'n romantiese aand tuis te spandeer as om uit te gaan. Ek is baie positief en het 'n goeie sin vir humor. Hou van lag en vriendelik wees met almal. Ek is lewenslustig en lief vir die lewe. Sal baie dinge saam n spesiale persoon aanpak bv om te gaan kamp in n tent of te gaan visvang.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet bereid wees om saam my die Here te dien. Hy moet weet hoe om 'n vrou te behandel. Hy moet eerlik en opreg wees. Romantiese persoon sal 'n pluspunt wees. En as jy net 'n los fling soek, getroud, verloof of in n verhouding is, kan jy maar my profiel ignoreer.. Maar die belangrikste is eerlikheid! Hy moet nie uitermatig jaloers wees ni.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Lees; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Fietsry; Krieket; Rugby; Stap
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Lang hare; Mag; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam