Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 28 November 2016

Aanlyn: Vandag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
21
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
21 - 28
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Ander; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n vriendelike, christelike en opregte meisie. Ek is 'n bok vir sports, maar is nie gewillig om myself by 'n gebou, brug of by 'n vliegtuig uit te gooi nie. Ek spandeer baie tyd saam familie en vriende. Alhoewel ek in die stad bly smag my hart na die stofpaaie, die oop vlaktes en die natuur. Ek is 'n trotse afrikaanse boeremeisie en se nooit nee vir 'n braaivleisie. Ek is 'n baie positiewe mens en vermy negatiewe mense. Ek glo dat 'gelukkig wees' iets is wat almal moet probeer.

Haar Ideale Pasmaat

Ek het nie 'n lysie waaran my ideale pasmaat moet voldoen nie. 'n Vriendelike, opregte en liefdevolle ou sal my die gelukkigste meisie op aarde maak. Hy moet my liefde vir ons Hemelse Vader kan deel. Ek hou nie van mense wat oordeel nie, ons almal is gelykes.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Reguit
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Boeke:
Fiksie; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig