Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 21 Augustus 2016

Aanlyn: 16 Oktober 2016

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp (Tarlton), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
23
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereelde Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 24
Sterreteken:
Enige
Lengte:
149cm (4' 10.7") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Agnosties; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n hardwerkende, lojale en lewenslustige mens wat waardeer wat ek het eerder as om te tob oor wat ek nie het nie. Ek is familie vas en het 'n goeie verhouding met my familie en vriende. Ek het 'n goeie sin vir humor en is ongelukkig soms 'n terggees. Baie lief vir my honde. Ek hou van rustige aande by die huis maar kan 'n aand uit baie geniet. Hou van braai met goeie vriende en vang graag vis oor naweke en soms sommer in die week ook. Speel graag action cricket as ek tyd het en geniet die spangees. Ek hou politiek en wereld gebeure dop. Ek hou van 'n goeie speur storie of goeie komedie sitcom. Ek kan ongelukkig nie dans nie, miskien kan iemand my leer.

Sy Ideale Pasmaat

Ek sal hou van 'n opregte maat wat haar eie persoonlikheid het en ingeligte gesprekke kan voer. Sy moet haar eie standpunt en opinie he al verskil dit van myne, in kort moet sy haar eie mens wees met drome en ideale. Sy moet in haarself glo en so ook in my. Sy moet my kan ondersteun soos ek bereid is om haar te ondersteun. Ek wil saam met haar kan visvang en as sy hou van teater wil ek dit saam met haar kan doen. 'n Arrogante vrou sal glad nie vir my kan werk nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Optimisties; Realisties; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog
Belangstellings:
Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet
Sport:
Boogskiet; Jag; Kampering; Krieket; Perdry; Rugby; Skietsport; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Stel nie regtig belang nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Dans; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde