Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 'n Week gelede

Aanlyn: Gister

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vryburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Ander
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 54
Sterreteken:
Tweeling; Weegskaal; Waterdraer
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 204cm (6' 8.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Horskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is intelligent en effens eksentriek met n dro tot aweregse sin vir humor. My persoonlikheid en smaak het vele dimensies. Ek pas nie in n spesifieke boksie nie. Ek is n bietjie van n hippie/kunstenaar/bohemian/blommekind. Gewone mense dink ek is weird. Weird mense dink ek is gewoon...
Ek hou van kuns, musiek, lees, fliek, kuier met familie en vriende, reis en die natuur.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet n goeie sin vir humor h, lief vir kinders en diere wees en vrouens respekteer.
Hy moet intelligent, opgeruimd, liefdevol, jonk van gees en netjies op homself wees.
Ek het n 17jarige dogter. Sy is nou in gr 12. My pasmaat moenie n probleem h daarmee dat ek haar het of dat ek vir haar lief is nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Wild
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Laf; Naef; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Klassiek; Rock; Swaar Metaal
Boeke:
(Outo)biografie; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Lees; Pottebakkery; Skilder
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tydverdryf keuses:
Inkopies
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Vol(s); Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig