Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Dinsdag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Daspoort), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
36
Sterreteken:
Bul
Lengte:
187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiale Roker; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou; Politiek
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n taamlike saggeaarde persoon. Maar nie 'n pissie nie. Ek is ook nie windgat nie en ek heg waarde in goeie maniere en ordentlikheid, sonder om preuts te wees. Ek hou van die gewone dinge, TV series, flieks, musiek - my gunsteling is seker Metallica (dis dieper as wat mense besef), maar ek hou van enige musiek wat vir my mooi is. Van pop tot rock tot radio liedjies, ek het selfs klassieke musiek in my kar (Ja, ek is ernstig). Vir ontspanning hou ek daarvan om net rustig te wees, ek het nie altyd tyd nie maar as ek die geleentheid kry geniet ek bietjie TV, of selfs 'n game of twee oor 'n naweek is vir my lekker. Ek hou van eenvoudigheid in die lewe, mense maak hulle lewens te complicated. Ek is moeg daarvoor, ek wil net my lewe geniet. Dit gaan eendag verby wees, ek wil dan voel dit was lekker

Sy Ideale Pasmaat

Ek is op soek na daai spesiale iemand wat saam met my kan gaan fliek en milky lane ice creams eet. Iemand wat saam met my kan gaan vir naweek wegbreuke na bosveld vakansie oorde of sommer maar net kan gaan stap of net kan sit en lekker gesels. Iemand wat selfs na skool nog steeds lus is om nuwe dinge te leer en te ervaar, en nie net wil wag vir hierdie harde lewe om haar oud te maak nie. Te veel van ons doen dit. Ek is opsoek na iemand wat my kan aanvaar selfs al maak ek nie dadelik sin nie. Ek is op soek na opregtheid meer as enigiets anders. Ek glo die regte een is daar iewers, is dit jy?

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Verdwynend
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Rock; Swaar Metaal; World
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sport; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Kultus Klassieke; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Riller; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Joga; Kookkuns; Meditering; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Rondspeel op die Internet
Sport:
Boks; Gewigsoefeninge; Krieket; Krygskunde; Liggaamsbou; Rugby; Stap; Staptogte; Stoei
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Lang hare
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties