Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: 20 Desember 2016

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
22
Sterreteken:
Ram
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Student
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
23 - 28
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Op die oomblik hou my studies my baie besig, maar ek hou van stap, fietsry, lees, teken, 4x4 roetes ry en kamp (hoe verder van die beskawing, hoe beter). My familie en my troeteldiere is vir my baie belangrik. Ek geniet 'n deftige aandjie uit, maar geniet dit net soveel om vir die sterre te kyk langs 'n knetterende vuurtjie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is op soek na iemand wat ook glo dat wedersydse respek, vertroue, lojaliteit en eerlikheid 'n vereiste in 'n vriendskap is. Hopelik hou hy ook van lag, saam in die kombuis kos te maak en om te lees of na 'n goeie film te kyk.
Vir eers net 'n gesellige vriend en as dinge reg voel, later iets ernstigers.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Sensualiteit; Toewyding
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees
Musiek Voorkeure:
Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Reis; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Lees; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Dans; Fietsry; Kampering; Krygskunde; Motorsport; Stap; Staptogte; Tennis; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties