WeskusdaizyWeskusdaizy

Weskusdaizy

48 – Boshof (Bloemfontein), Vrystaat, Suid-Afrika

ons lewe net eenkeer maar as jy dit reg doen is eenkeer genoeg

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boshof (Bloemfontein), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Sosiale Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Leeu; Weegskaal
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Sosiale Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n passievolle vrou, wat graag myself vind in die natuur. Ek geniet dit om te dans en te sosialiseer met die spesiale mense in my lewe. My dogter en diere is my alles. Ek is ongelooflik netjies en versorg my self elke dag.

Ek is n suksesvolle beroepsvrou wat glo in groei en om myself elke dag te beproef om te verbeter. My inspirasie en krag vind ek in my God.

Ek glo dat maak nie saak hoeveel keer jy val nie, jy altyd moet opstaan. Ek help graag my mede mens , maar my sagte punt is by diere. Dit is verseker waar my hart le.
Ek is plat op die aarde, mal oor rugby, braai en die plaas lewe.

Die mooiste sig van die lewe is n boer met n hond agterop sy bakkie.
In vandag se gejaagde lewe is die klein dingetjies soos braai in die veld en net om weg te breek van die daaglikse stres.

Haar Ideale Pasmaat

Ekstrovert
Lief vir dans
Passievol
Spontaan
Sterk selfversorgend
Lief vir sosialiseer
netjies
Diere liefhebber
Betroubaar
Eerlik
Sterk selfbeeld
Lief vir natuur en ekspidisies
Sterk kommunikasie vermoe
Intelligent
Aktiewe buite persoon
Finansieel onafhanklik
Ambisieus
Lief vir sosialiseer en onthaal en musiek

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Stedelik (My styl is vars van die stad se strate af)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Duits; Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Rock
Boeke:
Misdaad; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
DokumentÍre programme; Musiek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Voorkeure:
Misterie; Riller
Belangstellings:
Inkopies; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Sing
Sport:
Dans; Lyn- / Rolskaats; Rugby; Stap; Veerpyltjies; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Knaagdier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Mag; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde