Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Ram
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Omdat ek passie het vir vooruitgang, vir sukses en geluk. Health wealth and hapiness is wat belangrik is. 'n Plat op die aarde leefstyl is lekker, want hoe meer jy het, hoe meer kan jy verloor! As God eerste in jou lewe is gebeur goeie goed. Ek is gelowig en glo elke mens het 'n doel. Mens moet altyd aktief bly want dan lewe jy jou lewe tot sy volle potensiaal! Liefde is die enigste faktor van my lewe wat ek nog kort, en dit van 'n pasmaat.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet bereid wees om saam met my te staan, en 'n Christen wees. Ek mag nie saam 'n ongelowige saambly nie.

Sy moet nie bang wees om haar drome uit te leef nie, as sy wil werk is sy welkom! Solank ons net elke aand langs mekaar aan die slaap raak is ek game vir dit!

Sy moet regverdig oordeel, 'n saak goed na dink voor sy blatante uitlatings maak. 'n Reguit antwoord is altyd beter.

Volwasse redeneer, en dieselfde belangstelling en/of soortgelyke belangstellings hÍ.

Probleme kan oplos, en hardwerkend (fluks) wees, dis 'n goeie voorbeeld vir die kinders as albei ouers saam kan werk en ook konstant so kan werk.

Sy moet ook lief wees vir die buite lewe en plaas, want ek gaan soms ook plaas toe om vir my ouers te gaan kuier. My pa boer met Brahmane op 'n plaas buite Gobabis.

En moet ook seker een of ander tyd beskryf hoe sy moet lyk nÍ,
wel blond met blou of groen oŽ is n minimum vereiste, want ek wil kinders teel wat soos ons lyk. Tweede moet sy asseblief nie model skraal wees nie, dit lyk sieklik, maar so 10kg op dit sal werk. Ek is self nie 'n massiewe ou nie, so ek sal nie 'n groot vrou kan vat nie, weereens oor die genetika, gaan dit baie vir my oor my nageslag, ek wil dit preserveer, vir ons albei.

Wees positief! Die Here sal die regte een stuur!

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Kort; Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek
Boeke:
Besigheid; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Fietsry; Krieket; Rugby; Skaak
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Visse
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde