Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: 29 Julie 2016

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 37
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiale Roker; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Horskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het 'n goeie humorsin, hou van lag en die lewe geniet. Ek is baie betroubaar, het 'n goeie kop op my skouers en glo mens is nooit te oud om iets te leer nie. Weet wat ek in die lewe wil h en staan by wat ek glo. Probeer om die beste van elke dag te maak. Ek is 'n baie liefdevolle, spontane en lojale persoon wat enige iets sal doen vir die mense vir wie ek omgee. Is baie lief vir diere en kinders, hulle l my baie na aan die hart. Hou daarvan om sosiaal met familie en vriende te kuier, dans en net tyd saam te spandeer. Baie lief vir die natuur, dit bly maar een van God se mooiste wonderwerke.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet my laat lag en die lewe saam my geniet. Hy moet my kan ondersteun in alle areas van die lewe en ons moet mekaar aanvul. Moet in my glo en my motiveer om in myself te glo wanneer ek struikel of twyfel. Hy moet sterk wees in sy geloof en my leiding gee om saam nader aan God te groei en hom die middelpunt van ons verhouding te maak. Hy moet eerlik en opreg wees en altyd oop kaarte met my speel, moet hom ten volle kan vertrou. Ons moet oor alles kan praat, lag en selfs huil - niks is te groot, klein of onbenullig nie. Hy moet die regte waardes h en mense met die nodige respek, liefde en geduld hanteer. Hy moet my spesiaal laat voel, deur klein dade (dit hoef nie geld te kos nie), my net wys hy gee om en waardeer wat ek doen.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid