Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n baie dinamiese, aktiewe en passievolle mens. Ek gee altyd my als en my beste vir die mense vir wie ek omgee en ek is baie lojaal. Ek het in my lewe al genoeg seer en pyn ervaar en het besluit nou is dit my tyd vir bietjie geluk "n plekkie in die son" Ek het nie self kinders nie maar ek is baie lief vir kinders van enige ouderdom en vir die een of ander rede is hulle ook altyd baie lief vir my. En dan is ek ook verskriklik life vir diere enige diere maak nie saak nie dis n passie vir my. Ek is daagliks in die gym en werk baie hard om my doelwitte te bereik. Ek speel ook aksie netball en is n skeidregter. Ek hou daarvan om saam vriende en familie te kuier om myself te omring met mense vir wie ek lief is en om n goeie tyd saam hulle te he. En ek hou ook daarvan om so nou en dan bietjie uit te gaan vir "a night on the town" maar dan kan ek netso lekker ontspan langs n vuur of n rivier. Ek is 30 jaar oud en het besluit dit het tyd geword vir my om te werk aan n lewensmaat.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat moet defintief n sin vir humor he en genoeg verstand om my nie te verveel nie hehehe! Hy moet betroubaar en lojaal wees en ek moet hom kan vertrou. Hy moet n ekstrovert wees wat hou van kinders en diere defintief diere. Hy moet aktief wees en kan by jou in die gym ;-) Hy moet dinge saam my wil doen en deel wees van my alledaagse doen en late. Ek dink dat oneerlikheid, ontrouheid en leuens defintief n verhouding vernietig daarvan het ek persoonlik ondervinding. As mens van die begin af weet dis nie wat jy wil he nie en jy soek iets anders "iets beters" moet dan nie die ander person se tyd en gevoelens verder mors nie en beweeg dan eerder aan.

Meer Oor Haar

Essie_384 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.