Ernst13

21 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Lus vir die lewe, dinge probeer en saamwees geniet. Hou nie van groot groep mense nie.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 29 November 2016

Aanlyn: 29 November 2016

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
21
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 21
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n tot die punt mens met 'n gesonde sin vir humor wat mense gereeld aan die lag hou. Ek is baie taak gedrewe maar kan ook bietjie stilstaan en die lewe geniet. Ek praat graag as ek eers gemaklik is met mense en kan nogal maklik resoneer met enige tipe mens. Ek droom van 'n meise wat oopkop is en my ernstige persoonlikheid bietjie sal laat wegsteek. Ek glo enige iets is moontlik en jaag dikwels my idees na, die wÍreld is my speelgrond en ek probeer graag dinge buite my gemaksone. Ek werk graag aan myself as mens. Ek is verskriklik nuuskierig om te sien hoe iets werk as ek dit nie verstaan nie. Ek leef baie in my kop en kan dinge partykeer oordink maar is nie bang om 'n kans te vat nie. Ek is baie tegnies aangelÍ en het nie 'n verskriklikke belangstelling in sport nie. Ek probeer om altyd verantwoordelik te wees met my lyf en maak seker ek kry gereelde oefening. Ek is 'n groot musiekliefheber en versamel kitare.

Sy Ideale Pasmaat

'n Meisie wat gemaklik is met haarself, nie bang is om haarself te wees nie en die beste in mense raaksien. Ek het 'n sagte plek vir 'n meisie wat empatie toon vir haar medemens maar steeds selfgeldend is. Daar is vir my niks so aantreklik soos 'n meisie met 'n lus vir die lewe nie, iemand met 'n dryfkrag om iets te bereik. Daar word mos gesÍ dat teenoorgesteldes mekaar aantrek maar 'n verhouding bou op gemeenskaplikke passies. Vir my droommeisie sal hierdie passie wees dat ons dieselfde denkwyse het (logies, tegnies of maarnet 'n diep denker), of 'n gemeenskaplikke liefde vir musiek het of 'n liefde vir avontuur. Ek wil graag 'n meisie hÍ saam wie ek die wÍreld kan sien.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Harerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Jazz; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Volk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Dramas; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Rondspeel op die Internet; Sing
Sport:
Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Rugby
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Sensasie soeker
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties