Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Montana Park), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Sosiale Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
18 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Bruin; Indies; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Sosiale Roker; Gereelde Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hallo daar!

Ek kan nie waarborg dat ons alreeds iets in gemeen sal he nie - maar as jy aanhou lees en wel vind dat ons het, dan moet jy maar 'n boodskap stuur!

Ek soek na 'n persoon wat altyd reguit en eerlik sal wees - en jy kan dieselfde van my verwag.

Dat sal baie lekker wees om iemand te ontmoet wat ook hou van reis en wat dit ook geniet om by verskillende tipe restaurante te eet (Indies, Thai, Grieks, Italiaans, ens). Daar's niks soos 'n lekker aandete uit met die spesiale persoon in my lewe en om dan daarna rustig te verkeer met 'n glasie port of om 'n lekker stap te neem nie met sonsondergang of om op te krul onder 'n lekker warm kombers in die winter nie! Maar ek besef dit is gee-en-neem ook en sal nie kla as jy my saamsleep op 'n inkopietog of as ek iewers moet siit en wag terwyl jy besig is om dalk iets opwindends vir jouself te doen nie. Ek verstaan dat om saam te wees is die mees belangrikste deel van 'n verhouding - ongeag van waarmee ons besig is (uitgesluit kommunikasie, natuurlik, wat nommer een behoort te wees).

Ek glo ek is doodgewone goeie ou. Ek het 'n baie goeie loopbaan en my grootste swakheid is heel moontlik die feit dat ek te veel omgee vir mense en hul swaarkry aantrek na my toe - en dit was dan al baie keer misbruik van gemaak.

Ek is nou op soek na 'n verhouding wat monogamies is - maar ek gaan ook nie in enige ding inspring nie - nie voordat ek die persoon behoorlik eers leer ken het nie. Ek was voorheen in 'n 16-jaar lange verhouding en is nou so 13 jaar op my eie. As jy in 'n vorige verhouding/huwelik was is dit al's reg met my - na alles, jy moes hom/haar seker los om my te kry?! Ha-ha!

In elk geval, ek dink ek het genoeg geskryf vir nou. As daar enige vrae is, voel vry om my te vra - of hou dit vir ons eerste afspraak!

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek na 'n persoon wat kan verstaan dat daar tye sal wees waar ons mekaar sal moet bystaan deur "dik en dun". 'n Persoon wat kwaliteit bo kwantiteit kan stel.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Harerig
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Verdwynend
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; NaÔef; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Reis; Romanse
TV Programme:
DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Rondspeel op die Internet; Sing; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Liggaamsbou; Rugby; Snoeker; Stap; Swem; Tennis; Visvang; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Flankering; Sarkasme; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Baie Liberaal
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig