Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Dubai, Verenigde Arabiese Emirate
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n lojale vriend. Ek geniet die lewe, en mense se geselskap. Ek probeer 'n gesonde balans in my lewe handhaaf - wat nie altyd moontlik is nie want ek werk in 'n baie veeleisende omgewing. Ek is reeds 8 jaar in Dubai en bly saam met 'n jong vriend hier wat ook van SA is - ek kry dus nog die geleentheid om my Afrikaans te oefen. Benewens my werk het ek en my vriend ook nog 'n eie onderneming begin, en ek geniet die hoe druk en besige lewe. Ek werk dus hard maar probeer ook nog 'n aktiewe lewenstyl te handhaaf (deel van my sterreteken - libra) - ek gaan dus gereeld in die gym oefen, ek hou van stap en reis, ek is mal oor scuba duik. Ek hou van kos kook. Ek glo ek het 'n goeie sin vir humour en dit is vir my lekker om net saam met mense te sit, te kuier en te gesels. Ek is eerlik en verwag eerlikheid terug van vriende.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek eerlike, opregte mense wat lojale en langtermyn vriende kan wees. My ideale vriend sal positief en opreg wees, 'n goeie sin vir humour he en die lewe moet waardeer.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Kookkuns:
Italiaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Rock
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Reis; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Dramas; Opvoedkundig; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Oorlog; Riller
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns
Sport:
Gewigsoefeninge; Kampering; Liggaamsbou; Motorsport; Skubaduik; Stap; Staptogte; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Huidige Verhoudings:
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Daar's niks beter nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Erotika; Flankering; Intelligensie; Naak baai
Afsitters:
Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig