Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Deens; Duits; Frans; Grieks; Italiaans; Nederlands
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Stylvol, aantreklik, "skerp", relevant en op hoogte, hulpvaardig, interessant en reguit. Hou nie van kansvatters, saamslapers en grootpraters nie. Ek hou van die natuur, stap, reis (oorsee en eie land), lees (akademies en tydskrifte), TV-kyk (die nuus, sport soos rugby, tennis en atletiek). Hou ook van fliek (dramas, aksie- en oorlogsfilms) en kyk DSTv reekse, History en Discovery kanale. Familie is vir my belangrik en ek bederf graag die mense vir wie ek lief is en omgee. Ek hou van kuier en onthaal. Ek kan lekker vleis braai en kook (alhoewel ek van uiteet hou), my eie gras sny (as ek moet), boor en rakke opsit (as ek moet). Ek is glad nie mannetjiesrig nie maar is ook nie die hulpelose tipe nie. Ek hou daarvan om op hoogte te bly met die nuutste tegnologie en hou van my "gadgets" soos iPhone en iPad (ek moet weens my werk). Ek het 'n realistiese positiewe ingesteldheid en is 'n Christen. Ek het 'n goeie humorsin en kry gereeld daadie glinstering in die oog wat my heel ondeund kan maak! Ek het twee pragtige dogters wat getroud is met boere (Mpamalunga) en het al 4 kleinkinders wat 'n voorreg en vreugde is.

Haar Ideale Pasmaat

'n Ideale vriend sou iemand wees wat kan akkommodeer en kommunikeer (want ek kan dit doen). Ek hou niks van jaloerse en suinige mense nie. As net die uiterlike vir jou belangrik is, hou maar verby (alhoewel ek wel aantreklik en stylvol is). As jy 'n banksitter of niks-doener is, hou maar ook verby. As jy iemand 'n eie opinie gun (wat dalk van joune mag verskil), rÍrig kan luister, lekker gesels oor enige onderwerp onder die son, kan jy wel van jou laat hoor. Ek soek iemand met integriteit, 'n Christen wat nederig is (alhoewel jy dalk jou merk in die lewe mag gemaak het). As jy groot en blink motors ry maar nie bereid is om in jou lťťfhuis te spandeer om dit gesellig en aangenaam te maak nie, hou maar ook verby! Mooi interior dekor is vir my belangrik en ek belÍ maklik in 'n mooi persiese mat en mooi musiek. Ek gun 'n persoon sy privaatheid, eie spasie en tyd om sy eie ding te doen, maar verwag dieselfde. Alhoewel ek reeds 27jaar vir vir 'n plek werk en van standvastigheid hou, kan ek maklik en vinnig 'n tas pak en ewe lekker rondreis.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Jazz; Klassiek; Opera
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Rondspeel op die Internet; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Fietsry; Kampering; Krieket; Muurbal; Perdry; Roei; Rugby; Seil; Skaak; Ski; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Tennis; VoŽlkyk; Waterski
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Suikervry; Koolhidrate-vry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig