Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 2 weke gelede

Aanlyn: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sasolburg, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereelde Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sasolburg (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
33 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou; Politiek
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

My naam is Nicolene..33 jaar oud. Geskei..ek het 'n seuntjie van 10 jaar oud wat tans by sy pa bly. Ek is nie 'n slegte mamma nie...lol!! Ek werk net verskriklik vroeg in die oggende en sukkel dan om mannetjie by die skool te kry en sy pappa het aangebied om te help.

Ek het 'n baie baie sagte hart...mense maak soms misbruik daarvan sonder dat ek dit agterkom...het al menig malle my alie daardeur gesien...finansieel en emosioneel. Ek het 'n besluit in my lewe gemaak om dit nie meer toe te laat nie...en moet se...sover gaan dit goed. Ek is baie lief vir kinders...my seuntjie is my lewe en ek spandeer elke kansie wat ek het saam met hom wanneer ek nie werk nie...

Ek hou van alles en almal gewoonlik...behalwe seekos. Ek kom maklik met ander mense oor die weg en maak vinnig vriende. Ek hou nie van baklei nie en ek gaan slaap nie sommer kwaad nie. Moenie vir my jok nie...moenie my verneuk nie....wat ek vra nie vrae nie....ek loop net. Ek is al deur teveel in my lewe en het nie meer nodig om my kop te stamp om 'n les te leer n nie :-)

Ek het nie stokperdjies nie...maar ek hou van die buitelewe..kamp visvang braai...en ek skree vir die SHARKS!!

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat... al die eienskappe wat al deurgery is...eerlik, opreg, behulpsaam, moet ambisie he in die lewe, selfstandig, liefdevol, respek, saggeaard....

Ek soek iemand wat my en my seuntjie en vir God lief kan wees onder enige voorwaardes....wat vir my en my kind sal opkom en by ons staan...come hell or high water...

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Reguit
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie
Belangstellings:
Fotografie; Sing
Sport:
Muurbal; Rugby; Waterpolo; Waterski
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Stel nie regtig belang nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Lang hare; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol