Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Onder Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Sosiale Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is iemand wat 'n ongelooflike sagte hart het en dit het my al so baie seer laat kry. EK het iemand nodig wat dit kan waardeer en verstaan, Ek is so lief vir kos maak, vir die positiewe dinge in die lewe en so opgewonde oor elke klein wonderwerkie uit die Vader se hand.....en ek soek iemand wat al hierdie dinge saam met my kan waardeer en bewonder.

Sy Ideale Pasmaat

Sjoe - dis moeilik. Ek het gedink ek het haar gevind maar na 30 jaar het die bubble gebars..... Ek is opsoek 'n positiewe lewensmaat. Iemand wat altyd en eerstens die goed in alles raaksien en daarop bou. Iemand wat regtig deur dik en dun by mens sal staan. Iemand wat jou nie gaan wegjaag die oomblik as daar 'n finansiele of ander krisis onstaan nie. Iemand wat die krisis saam met jou gaan deurloop en die vreugde, genot en oorwinning saam met jou dan sal kan geniet.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; NaÔef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Reis
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Nuus; Sport
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Sport:
Krieket; Rugby
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek HET 'n bed in my kantoor!
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen