Steenbokkie_001

46 – Worcester (De Doorns), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Holderstebolder-soms-hardekwas grootmens-kind wil jou lewe kom opklits!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Worcester (De Doorns), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereelde Roker
Drink Gewoontes:
Gereelde drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Worcester (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Boogskutter; Steenbok; Waterdraer
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Grys
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Sosiale Roker; Gereelde Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het 'n sterk persoonlikheid, wat mense soms kan intimideer, hoewel ek dit nie so bedoel nie. Ek is 'n boekwurm en lees eerder as om TV te kyk of in 'n groep mense te wees. Ek is gek oor diere, veral katte. My motto vir die lewe is: "Kyk Op en Kyk Vorentoe!" Hoewel ek baie mense ken uit die aard van my werk, het ek weinig ware of intieme vriende omdat ek my nie werklik daarvoor oopstel nie. Ek is grappig, veral wanneer ek na myself verwys en spesifiek oor my liggaamsomset. Ek is beslis nie jou tipiese supermodel nie. Ek waardeer 'n lekker fliek - ek vermy 'chick' flieks - 'n lekker stuk steak; sommer net rondry en geskiedenis (van enige iets of iemand). Ek haat visvang omdat ek die arme visse jammer kry! Plaaslewe staan my sterk aan - om met diere te werk en tussen diere te wees ... Ek kan goed kook, maar afval kry jy nie NABY my nie!!! Ek kan ook nie koek bak of melktert maak nie. En ek het nie groen vingers of vlytige vingers met die naald of naaimasjien nie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek 'n persoon met wie mens oor enige iets onder die son kan praat. Die persoon moet berese en belese wees en ook lief wees daarvoor om net doodstil langs mekaar te sit, met die neus in 'n boek. So 'n persoon moet lief wees vir diere, veral katte. Die persoon moet ook nie vooropgestelde idees hÍ oor 'n vrou se voorkoms nie; selfs oorgewig vroue is mooi en kan hul goed versorg. Daar moet geen jaloesie wees in enige verhouding nie en ook geen geweld (fisiek, verbaal of ekonomies) wees nie. Wedersydse respek, eerlikheid en onafhanklikheid van mekaar is ook belangrik vir my. 'n Enkel-verhouding is ook ononderhandelbaar (m.a.w. 'no cheating'). Ek sal baie graag met my maat 'n verhouding wil hÍ waar ons op mekaar se gemoedstellings ingestel is en instinktief die ander persoon se gedagtes kan 'lees'. Ek sal graag met my maat sommer net wil gaan stap, by die see of sommer net veld-in of straat-af. 'n Partytjie-houery, harde musiek of hoŽ sosiale lewe 'is not my cup of tea'.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gestremdhede:
Ek sukkel met beweeglikheid; Ek het 'n kroniese siekte
Haarstyl:
Kort; Wild
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Laf; NaÔef; Realisties; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Nie-fiksie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Lees; Rondspeel op die Internet
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Daar's niks beter nie
DieŽtbeperkings :
Diabetiese; Suikervry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Godsdienstige Bywoning:
Ek is nie-praktiserend
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig