Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 'n Week gelede

Aanlyn: Vandag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Cape Town), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Vra my later
Beroep:
Regte
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
23 - 33
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek sou myself opsom as 'n baie positiewe mens wat lekker kan gesels oor 'n breŽ veld van onderwerpe. Ek het 'n redelike sterk algemene kennis en stel in baie dinge belang.

Verder sien ek myself as 'n probleem oplosser tipe mens. Ek hou nie daarvan om te kerm en kla nie, en sal eerder die probleem oplos. Mens kan seker sÍ 'n redelik prakitiese mens in daardie opsig.

Verder hou ek van die gewone dinge wat Afrikaanse mans van hou, braai en rugby kyk en so aan, maar kan ook baie maklik net die hele naweek rustig verkeer of gaan verkenning doen hier in en om die mooie Kaap.

Sy Ideale Pasmaat

Dis 'n moeilike beskrywing om te maak. Ek glo mens sal slegs weet wie jou 'ideale pasmaat' is, wanneer jy die persoon ontmoet. Mens kan voor die tyd sekere 'vereistes' hÍ, wat dalk heeltemal wegval wanneer jy die regte een beet het....

Maar in breŽ trekke soek ek iemand wat 'n lus vir die lewe het. Ek hou ook van reis, en dit sal lekker wees om dit saam met iemand te kan doen, so iemand wat hou daarvan sal klaar 'n bonus wees.

Ek soek ook darem iemand met 'n redelike vlak van intelligensie en WŽreldwysheid, sodat ons dinge het om oor te praat, behalwe net die gewone 'hoe was jou dag' en 'hoe gaan dit met so en so' tipe allerdaagse praatjies...

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Sensualiteit; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Sport
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Rondspeel op die Internet
Sport:
Atletiek; Krieket; Rugby; Skaak
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties