jasmyn1970jasmyn1970

jasmyn1970

46 – Pretoria (krugersdorp - magalies burg), Gauteng, Suid-Afrika

Maak my deel van jou lewe. Geluk, liefde staan voor jou deur !

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (krugersdorp - magalies burg), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Die oe is die siel van die hart

As jy net n bed maat soek ..... Jammer dan is jy by die verkeerde adres !! Ek soek n siels genoot, lover en vriend ! .... Iemand wat weet wat hy soek in die lewe !! Nie n one night stand !!!


Ken die seer van die lewe en die goed. As mens jonk is maak jy foute maar hoe ouer jy word hoe wyser word jy.

Ek weet wat ek in die lewe wil he

Hou nie van baklei nie en sal altyd weet waar jy met my staan

Ek is eerlik en oop mens.

Hou van die natuur en buitelewe.

Hou van lees, skryf gedigte.

My hande staan vir enige iets reg. Bak en brou in die kombuis.

Lief vir die buite lewe en hou van Jag

God speel n rol in my lewe sonder hom is niks moontlik nie. Handhaaf geestelik en morelewaardes.

Romanties en vrou is ek. Lag maak die lewe lig. Ek is vriendelik en oop mens.

Vir die spesiale persoon in my lewe wil ek lewe en als vir hom doen.

Positief bly en met elke dag na nuwe oe kyk na die lewe.

Baie lief vir diere.

Ek glo elkeen in die lewe verdien om liefde te gee en te ontvang. N kans op geluk.... Is daar buite
Regte persoon moet net in my hart in loop.

Hou nie van om mense seer te maak nie.

Ek is n familie mens en is goed opgevoed.
Baie lief vir my twee dogters.

Trane van GISTER kan weg gevee word as jy my n kans gee om die lag op jou gesig te sit.

Haar Ideale Pasmaat

N sterk en selfstandige persoon.

Liefdevol en die goed in die medemens sien

Wat n goeie opreg en eerlik hart het.

Persoon wat my n kans in sy lewe sal gee sonder om bang te wees

Wat regtig omgee en regtig die exstra myl sal loop. Wat dinge kan laat gebeur.

Iemand wat lief is vir die natuur en n vrou kan behandel met wedersydse repek.

Wat bereid is om n nuwe begin te begin en my n kans sal gee.

N regeverdige en God vreeslike man.

Positief is en mens kan laat lag.

n persoon met n hart.

Sterk persoonlikheid

Hoop, vir more en positiewe persoon.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Klassiek; Pop / Top 40
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Komedie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Gimnastiek; Jag; Perdry; Rugby; Swem
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol