Wildeels

66 – Pretoria (Akasia Pretoria Noord), Gauteng, Suid-Afrika

Enkel lopend man soek sy sielsgenoot ; Alleen bly is nie waarvoor ek op die aarde is nie.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Akasia Pretoria Noord), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
Associatesgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
60 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
148cm (4' 10.3") - 168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is nie die dark tall and handsome tipe nie, maar het n gelyke ge aardheid en baklei of raas nooit. Ek kry alles reg met mooi sagte woorde .Ek dra my hare kort en is altyd skoon geskeer en skoon. Ek het n vriendelike ge aardheid en konsidereer ander mense en kom goed met almal klaar. Ek is nie groot gebou nie, is 1,68 lank en weeg 84 kg. Is bonkig gebou en baie gesond en bestuur my eie besigheid Ek rook nie en sal met n ete miskien n glasie wyn drink..Ek is n Rekenmeester van beroep en bedryf n eie besigheid. Ek woon op n landbouhoewe in die Pretoria Noord omgewing waar dit baie veilig is en n lieflike klimaat het. Ek is n gelowige Christen en behoort tot die Hevormde KerkEk is n streng een vrou man en verwag dieselfde van my maat. As jy voel dat ons maats kan wees ontvang ek graag n skrywe van jou. Ek sal iedere en elk antwoord. Miskien is ons net die maats na wie elkeen van ons soek.

Sy Ideale Pasmaat

Ek verlang n vroutjie wat skoon , netjies op haar self is, verkieslik petite en slank met n opgewekte geaardheid wat nog van dinge saam doen hou, soos bv.uitgaan, uit eet en vertonings gaan sien en selfs reis en kamp ens. Verkieslik moet sy nie rook nie. Sy moet lewenslustig wees en nie verkramp en toornig wees nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Geskeer
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Gemiddeld
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Boeke:
Geskiedkundig; Reis; Romanse; Topverkopers
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Nuus; Opvoedkundig; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus
Sport:
VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Suikervry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Prikkels:
Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Redelik
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde