F1ngersF1ngers

F1ngers

53 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

WÍreldreisiger soek eersteklas metgesel. Goeie sin vir humor, soek iemand wat saam met my kan lag...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 08 Oktober 2016

Aanlyn: 24 Desember 2016

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Sosiale Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Hebreeus; Italiaans; Nederlands; Noors; Spaans
Geloof:
Agnosties; AteÔsme; Buddis / TaoÔsme; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiale Roker; Gereelde Roker; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek neem myself nie te ernstig op nie maar is ook nie ligsinnig nie. Ek sÍ wat ek dink, maar kan ook dink voor ek sÍ. Ek hou van lag en mense wat saam met my kan lag. Aan die anderkant kan 'n mooi sonsondergaan of 'n dier in nood my los met 'n knop in die keel.
Ek is baie handig en hou daarvan om dinge gedoen te kry, of dit nou is om 'n mooi truijtie te brei of 'n deur af te skuur en te vernis. Ek is nie bang vir vuil word en modder in my hare, maar hou ook daarvan om vroulik te lyk met gepoetste naels en al.
Die lewe is kort en ek wil elke oomblik daarvan gryp met albei hande.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat saam met my kan lag en huil. Wat voluit kan leef en hulleself nie te ernstig opneem nie. Iemand wat rustig kan sit en lees of die vertes inkyk of die boendoes kan aandurf met 'n Jeep. Iemand wat aanvaar dat ek 'n mens in eie reg is, met eie menings en identiteit. Iemand wat verby die uiterlike kan kyk en die ek binnein kan leer ken. Iemand wat net soos ek die lewe met albei hande wil aangryp.
En as hy finansieŽl onafhanklik is hou van reis en so af en toe 'n glasie goeie rooiwyn en 'n tjoppie geniet, is dit net die kersie op die koek.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Reguit; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Frans; Gastrokroeg; Grieks; Indies; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock; Swaar Metaal
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Houtwerk; Lees; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Skilder
Sport:
Curling; Kampering; Kanovaart; Motorsport; Perdry; Roei; Seil; Skaak; Skermkuns; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Veerpyltjies; VoŽlkyk; Witwater-kanovaart
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Godsdienstige Bywoning:
Ek is nie-praktiserend
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol