KattemensKattemens

Kattemens

60 – Oos-London, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Hou van die buitelewe, stap, toer, is nie lui nie, hou ook van sport maar nie verslaaf daaraan nie.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oos-London, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Bul
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek help graag en hou van kuier saammet vriende. Ek is onafhanklik maar hou nie daarvan om alleen tewees nie, maar ek het vrede met myself. Goeie vriende bou mekaar . Baie lief om in die kombuis rond te ploeter, baie lief vir kosmaak en eet! Goeie vriendskappe groei in die kombuis! Hou van lag en Dvd's kyk, maar baie kieskeurig oor wat ek kyk. Ek het streng waardes en hou niks daarvan as my nuwe "vriend" te gou vatterig raak nie. Ek is baie lief vir rondry en toer, veral om met 'n 4x4 rond te toer. Wil graag lekker vakansies hou met iemand wat ook sal stop om 'n mooi voeltjie af te neem!

Haar Ideale Pasmaat

Hou van die buitelewe
Geniet sport soos krieket kyk
stap graag
is lief vir kuier saammet goeie vriende en die kinders
Drink nie oorvloedig nie. kan na een glas wyn ophou!!
Altyd eerlik
Probeer nie om my verander van dag een nie
Eer die Here en gaan graag kerk toe.
Moet stokperdjies he en nie 'n bank sitter wees nie.
Glad nie rook nie
Aanvaar my katte. Is lief vir rondry en vakansie hou

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Belangstellings:
Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport:
Motorsport; Rolbal; Rugby; Stap; Swem
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig