Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg (Bartlett), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Visse
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Sosiale Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
18 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Indies; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiale Roker; Gereelde Roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n plat op die aarde ou met n sin vir humor. Suksesvol in my werk. Het my eie blyplek,kar en lewe gemaklik. Al wat kort is die persoon met wie ek my lewe kan deel. Die "twist" in my verhaal is dat ek HIV positief is. Eks 100% gesond en het n "undetectable viral load"
Ek lei n 100% normale lewe,maar die stigma bly kleef.
Van my vriende is in baie gelukkige verhoudings waar een NEG een POS is. Of waar altwee Positief is.
Die probleem is waar om iemand te ontmoet. Verby is die dae van elke aand in die klubs rondle.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat verstaan waaroor dit gaan om met HIV te lewe. Iemand wat verby die stigma daaraan verbonde kan kyk. Iemand wat weet waaroor dit gaan en ingelig is.
Iemand wat onvoorwaardelik kan liefde gee en ontvang. Iemand om n lewenspad mee te loop.
Ek soek iemand eerlik en opreg.

Meer Oor Hom

alleen44pos moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.